| featured artists | featured songs | featured videos |
| Top Artists | Site News | Top Songs |
|
Backtracks en Afrikaanse Backtracks Om na al die titels te kan kyk van ons verskeidenheid backtracks hier op E-Musiek, gaan besoek gerus ons lyste HIER. 'n Nuwe venster sal oopmaak as jy daar klik. Daar is ook 'n skakel na ons Engelse Backtrack lys wat jy kan aflaai.
Die huidige prys vir Backtracks is R 65.00 elk of 10.00 USD.
Om backtracks te bestel, gaan soos volg te werk: 1. Kies die tracks vanaf die lyste waarin jy belangstel, en klik op die kontak op hierdie webwerf om jou bestelling in te dien. Onthou om jou korrekte epos adres by te voeg, anders kan ons nie aan jou terugskryf nie. 2. Ons sal dan jou gekose liedjies hier op die webwerf oplaai, sodat jy eers daarna kan luister, en as jy tevrede is met dit, laat jy ons weet, en ons stuur aan jou 'n faktuur. 3. Na betaling van die faktuur, verskaf ons aan jou 'n aflaai link vir jou gekose backtracks, of ons sit dit op 'n CD en pos dit aan jou as jy dit so verkies. 4. Onthou, as ons dit moet pos, is daar posgeld wat bykomend gehef word.
Om na Musiek te luister
Baie welkom aan almal wat so fluks hier op ons nuwe werf aansluit. Ons vertrou dat julle ure se vermaak hier sal kry. Onthou, jy moet ingelog wees om na enige van die musiek op hierdie werf te kan luister, of te kan aflaai. Ondersteun gerus die kunstenaars hier, sluit aan by hulle profiele as "fans" skryf oor onderwerpe in die forum, en geniet die webwerf! |
|
| Community | Latest Articles | Our Sponsors |
|
Users Online |
Klank by E-Musiek
by admin
Benodig jy klank vir jou venue of show? E-Musiek het dalk net die oplossing!Jy kan ons kontak vir al jou klank behoeftes, enige plek in... Read More
Backtracks
by admin
Hier by E-Musiek kan jy jou backtracks laat maak, of jy kan dit bestel vanaf ons backtrack lyste. Ons het heelwat Afrikaanse backtracks... Read More
Welkom by E-Musiek
by admin
Opwindende tye in die Afrikaanse Digitale musiek era, het ons genoop om iets beters te bied aan veral opkomende en ongetekende Afrikaanse... Read More |
Your Advertisement could be here! Contact Us today! |


