Backtracks
by admin, 05/24/09 14:23:46

Hier by E-Musiek kan jy jou backtracks laat maak, of jy kan dit bestel vanaf ons backtrack lyste. Ons het heelwat Afrikaanse backtracks in voorraad, en 'n magdom Engelse backtracks. Ons sal mettertyd van die backtracks aanlyn beskikbaar stel vir jou om af te laai, maar omdat die oplaai van al ons backtracks 'n enorme taak is, sal dit nog 'n geruime tyd duur. Intussen, raadpleeg gerus ons lyste, en kontak ons vir meer besonderhede rakende die pryse van backtracks in voorraad, asook die pryse vir die maak van nuwe tracks vir jou.

 

Hier onder volg 'n lys van ons Afrikaanse backtracks, en die Engelse lys kan jy aflaai: HIER

Numeries

10 Rooi rose

A

Aandblom
Aan die einde van 'n reenboog
Altyd is
Altyd in my drome

B

Baie dankie ma
Beautiful In Beaufort Wes
Bietjie kwyt
Blaas my bal
Blou
Blou Bul
Boesmanland
Bokjol

C

D

Daars 'n lied in my hart
Dam dam
Dankie liewe ouma
Dans met die rooi rok
Daidi
Draai van die eeu
Die mense op die bus
Dis 'n land
Dis waar ek wil wees
Doodgewone Man

E

Ek het nuus vir jou
Ek kry weer lewe
Ek en jy
Ek sê Bokkie
Ek sou kon doen met 'n miljoen
Ek wil met jou dans
Engel aan my sy

F

F.a.k. Blues

G

Gansbaai
Geel Perske Reen
Girl Van Die Klein Karoo
Glashuis
Groen is die land van natal
Gysie

H

Haai Casanova
Hemel op tafelberg
Heyah mama
Hoeka Toeka
Hoor hoe klop my hart
Hopeloos verlore
Hy leer my om te jodel

I

I O Meisie
Is jy dan bang Johanna

J

Jaloers Bokkie
Jan Jan Jan bielie van die Bosveld
Jodel Liedjie
Jy maak my seer

K

Kaapse Draai
Kan 'n man dan nie
Karolis
Kinders Van Die Wind
Klein karoo
Kruidjie roer my nie
Kyk hoe glinster die maan
Kyk hoe lyk ons nou

L

Lepel le
Lief vir alles hier
Liefling
Liewe Lulu
Loslappie

M

Mannetjies roux
Meer en Meer
Meisie Meisie
Meisie sonder sokkies
Met jou in my lewe
Mooie Meisie
My hart het 'n klein venster
My plaas se naam is lekkerkry

N

Neem my lewe

O

Osbraai op Kromdraai
Ou Ryperd

P

Pampoen
Papa
Pateyo
Perskombers

Q

R

Ramaja
Reënboë en rose
Rolbos
Rooi rok bokkie
Ruiter Van Die Windjie

S

Silwer de Lange
Ska-Rumba
Skipskop
Soos Bloed
Sproetjies
Stille rivierstroom
Stoksiel alleen
Stupid Liedjie
Sweef Soos 'n Arend
Swem Jannie Swem

T

Tikkie Vryheid
Tokkolos
Toktokkie
Trein Na Margate
Trein na matjiesfontein
Tussen Jou En My
Tussen treine

U

V
Vreemde Wentelbaan

W

Waterblommetjies

X,Y,Z